top of page

LAETICIA MARAIS-HUGO

Skrywer - Digter - Dromer

Tuis: Welcome
Hands holding book1_edited.jpg

Kryger Boek 2
Die Valora Reeks

Nou Beskikbaar

IMG_7303 ipad beach smaller.jpg

Kryger Eboek

Januarie 2022 Beskikbaar

Tuis: News & Updates
IMG_20210301_13.jpg

Hoekom DIE VALORA REEKS 'n moet is om te lees!

Die Valora Reeks is ’n Middeleeuse fantasieroman reeks wat op die fiktiewe kontinent van Valora afspeel: ’n Plek van towerkuns, monsters, mistiese gode en ouwêreldse aristokrate. Voeg ’n gatskop heldin, ’n onweerstaanbare prins, ’n vurige romanse en baie drama tot die mengsel – en jy is verseker van ’n storie wat jou lank sal bybly nadat jy dit gelees het.  Nie net is die genre nuut en vars tot die Afrikaanse boekebedryf nie, maar die dialoog en intriges draai nie doekies om nie en raak soms sensitiewe kwessies aan. Dit bevat hope aksie, verraad, liefde en onbeantwoorde raaisels wat jou op die punt van jou stoel sal hou tot die laaste bladsy.
Kry jou kopie daarvan vandag!

Tuis: About
Tuis: Product Slider

Kontak Tye:

Maandae - Vrydae: 09:30 - 16:00
Saterdae: 10:00 - 13:00
Sondae: Gesluit

book-3387071.jpg
Tuis: Opening Hours
bottom of page