top of page

Magika is die eerste boek van die Valora-reeks wat vertel van Elowen Hanslou en haar metamorfose van ’n plattelandse meisie met geen noemenswaardige kenmerke nie, na ’n verbete kryger wat die toekoms van Valora moet verdedig. Dit is 'n fantasie-roman wat in 'n Middeleeuse milieu afspeel. Hierdie boek is vir volwassenes bedoel.

Magika - Die Valora Reeks (Boek 1)

R260,00Price
  • ISBN: 978-1-990958-83-0
    EISBN: 978-1-77630-222-2
    Publiseerder: Red Mouse
    Publikasie Datum: 22 Maart 2021

    Boekomslag: Sagteband
    Taal: Afrikaans
    Woordtelling: 83 500
    Genre: Fantasie Romanse
    Ouderdomsperk: 17+

     

    • Prys: R310 (PAXI Koerierkoste Ingesluit)
    • Prys: R250 (Koerierkoste Uitgesluit)

     

Product Page: Stores_Product_Widget
Product Page: Welcome
bottom of page