top of page

FAQs

Waar kan ek die boek koop?

'n Harde kopie van die boek kan gekoop word by:

Direk van die skrywer

Takealot.com

​

Die Eboek kan gekoop word op die volgende platforms:

Amazon Kindle

KOBO

Google Books

Barnes & Noble

De Marque

Ebooks.com

Fable

Gardners

Glose

Hummingbird

ITSO

Libreka

Libri.de

Perusall

Publica

Redshelf

Spoonread

Vitalsource

WOOK

Check

​

Watter betalingsopsies word aanvaar?

'n Aanlynbetaling-skakel sal aan kopers gestuur word van YOCO Online. Volg die skakel op jou slimfoon of rekenaar na die Yoco Platform waar die betaling gedoen kan word. Die unieke skakel sal aan u gestuur word via Whatsapp en/of Epos.

Op die YOCO platform kan u dan kies watter betalingsopsie u verkies ((VISA, Mastercard, EFT, ens.) om die betaling te voltooi.

​

Onthou om 'n epos te stuur na laeticiamaraishugo@gmail.com of 'n boodskap na 076 314 8722 om u afleweringsbesonderhede vir PAXI koeriers te spesifiseer.

​

Alternatiewelik kan u 'n DIREKTE BETALING doen aan:

L. Hugo   ABSA   Tjekrekening  4062493487   Verw: *Boek se naam* en *Jou naam*

​

Indien u die direkte betalingsopsie kies, verseker asseblief dat u 'n boodskap met u naam, kontakbesonderhede, bewys van betaling stuur, asook na watter afsetpunt PAXI koeriers die pakkie kan koerier.

Kan die skrywer my kopie teken?

Natuurlik! As jy 'n kopie van die boek wil hê waarin Laeticia 'n persoonlike boodskap vir jou skryf, stuur vir haar 'n epos met jou versoek en aan wie die boodskap gerig moet wees.

Watter koerierdienste word gebruik?

Op hierdie stadium is PAXI Koeriers die mees bekostigbare diens teen slegs R59.99 per pakkie.

PAXI sal die boek binne 9-11 werksdae by u naaste PEP Winkel of SHOE CITY aflewer waar u dit kan gaan optel.

Jy benodig sleg jou ID Dokument en PAXI OTP Kode om daarvan ontvangs te neem.

​

Die opsie vir Deur-tot-Deur Koeriers of Posbus-tot-Posbus is ook beskikbaar sou u dit eerder verkies. Stuur asseblief 'n versoek via epos / boodskap sodat die kostes daarvoor bereken kan word, aangesien die pryse onderhewig is aan die afleweringsadres.

​

Sien hieronder hoe PAXI Koerierdienste werk.

Gereelde Vrae: FAQ

Hoe werk PAXI Koerierdienste?

Gereelde Vrae: Welcome
bottom of page