top of page
ecommerce-3021581_1920.jpg

Hoe om te Bestel?

Stap vir Stap

1. Klink op die onderstaande skakelblokkies (Epos of Whatsapp) om jou bestelling na die skrywer te stuur.


2. Stuur jou naam, selnommer, eposadres, asook die naaste PAXI afsetpunt aan u (bv. PEP Milnerton / SHOE CITY Centurion ens.)


3. Die skrywer sal aan jou 'n aanlynbetalingskakel via Yoco Online stuur wat jy kan gebruik om die betaling te doen.


4. Sodra betaling gedoen is, sal die boek versend word via PAXI koerierdienste na die naaste PEP Winkel of SHOE CITY in u area  binne 7-9 werksdae. Meld asseblief in u bestellingsboodskap watter afsetpunt die gerieflikste en naaste aan u is.


5.  'n Epos / Whatsapp boodskap met volledige instruksies vir die optel en ontvangs daarvan sal aan die koper gestuur word.


6.  Let asseblief daarop dat die verkoopsprys van R310.00 afleweringskostes insluit. Indien u in Langebaan of omliggende areas woon, is die afleweringskoste verniet en beloop die koopprys R260.00.

​

7. Indien u Deur-tot-Deur koerier dienste of Posbus-tot-Posbus versending verkies - stuur asseblief u versoek saam met u bestelling. Die afleweringskoste sal bereken word volgens die betrokke afleweringsadres.

​

8. Vir meer inligting rakende Yoco Online en/of ander betalingsmetodes - klik op die "GEREELDE VRAE" skakel of kontak die skrywer direk.

Bestel: Welcome

Optel van PAXI pakkie

Bestel: About

Koop jou Eboek vandag!

Klik op die eboek winkel van jou keuse

images.jfif

Amazon Kindle Edition

Customer Favorite

bn.png

Barnes & Noble Ebooks

Customer Favorite

9dfd9b16324557a22bb44272bed0e632.jfif

!ndigo Rakuten Kobo

Customer Favorite

Bestel: Products
bottom of page